“Herstel ons waterbronne of kry privaatinstellings om die werk gedoen te kry.” Dit is die boodskap wat TLU SA met ‘n nuwe veldtog oor water aan die ANC se Departement van Water en Sanitasie én die regering wil stuur.

Enjoyed this post? Share it!
Die landboubedryf, wat ‘n uiters belangrike rol in die privaat sakesektor en die ekonomie vervul, kan nie net aanhou om met die regering te praat oor die bedreigings wat sy vernietigende politieke en ekonomiese ideologie vir landbouprodusente inhou nie, want dit dien geen doel nie. So sê mnr. Fanie Brink, ‘n onafhanklike landbou-ekonoom. Mnr. Brink..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!