#DieAfrikaManier; Die tipiese infrastruktuurverval wat in alle sosialistiese state wêreldwyd, soos Venezuela en Kuba gesien word, is ook besig om Suid-Afrikaners in toenemende getalle te vermoor! ‘n Jong man wat ‘n dringende, dog roetine-operasie nodig gehad het, is in die staatshospitaal in Kimberley oorlede weens ‘n gebrek aan water! Die ANC-kaders wat deur die ANC se Sosialistiese kaderontplooiingsprogram in die staatsdiens opgeneem word, is ongekwalifiseerd, onervare en te geobsedeer met dinge verorber, en ideologiese menseregte-propaganda aan te spreek, dat hulle nie die eenvoudige basiese mensereg van water kan koördineer of reël nie (VN), wat veroorsaak het dat Ivan Gerber se dringende operasie uitgestel word, wat hom laat sterf het! Is dit ‘n wonder dat voorstanders van sosialisme nuttige IDIOTE genoem word?
Opsetlike Kwaadwillige Nalatigheid deur Sosialistiese ANC Vermoor nog ‘n Onskuldige! Staatshospitaal Sonder Water vir 3 Dae!
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!