Wanneer Afrikaanse skole oorlogsones word! – Swart leerders kom in opstand omrede hul die 2018 matriek eksamen gedruip het en blameer wit onderwysers daarvoor

ANC-regime pak steeds skuld vir swak onderwys op apartheid en sukkel om mees basiese verpligtinge teenoor die gemeenskap na te kom