Prasa verloor dalk 13 ongebruikte lokomotiewe ter waarde van R2,6 miljard weens dispuut oor eienaarskap

ANC se R80 miljoen mislukking – 13 ‘ongebruikte’ Prasa treine, vervaardig deur Spaanse maatskappy onder die hamer omdat dit te groot is vir SA spoor spesifikasies