#PoliceBrutality Corruption Watch se onlangse verslag waarin beweer word dat Gauteng die mees korrup was, en KZN die tweede korrupste provinsie, blyk verkeerd te wees volgens hierdie fluitjieblaser se uitsprake! Dit lyk asof leiers en owerhede van die Mpumalanga provinsie, die voormalige Vrystaatse Premier Ace Magashule se speelboek gevolg het, en die provinsie ook in ‘n gangster-staat verander het, waar burgers in vrees leef. SAUK Nuus het ‘n video gekry waarin ‘n fluitjieblaser name noem en misdadigers en SAPD-beamptes en munisipale amptenare blootstel wat in ‘n skrikbewind in die Mpumalanga-provinsie betrokke is.
Continue reading…
VIDEO: Ontbloot! Waarom is Ramaphosa en Cele Bang om Op te Tree? Mpumalanga Onder Skrikbewind van SAPD in Sameswering met Bendes & Munisipaliteite!
Enjoyed this post? Share it!
12 Munisipaliteite in Oos-Transvaal staan onder verdenking vir wanbestuur en korrupsie – R2 miljard se uitgawes onregmatig verkwis
Die Zondo Kommissie wat die regering miljoene rand uit die staatskas laat opdok, moes nou sy fokus verskuif na die Oos-Transvaal om getuienis aan te hoor van korrupsie en Staatskaping in entiteite wat aan die staat behoort. Dit lyk of korrupsie in vele munisipaliteite in die provinsie sowel as wanbestuur en wanadministrasie aan die orde..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Ervaring van tannie Georgine wat laas Vrydag tydens plaasaanval gemartel en ontvoer is
Bejaarde vroue wat laas Vrydag tydens ‘n plaasaanval grusaam gemartel en toe ontvoer was, vertel van haar noue ontkoming. Tydens hospitaal besoektyd by Midmed het ‘n leser vir tannie Georgine (Gina, soos sy gevra het ons moet haar noem) gaan kuier. Dis die een tannie wat aangeval en ontvoer was Lydenburg toe. Sy lyk erg…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Suid Afrika, land van melk en heuning – Munisipale amptenare van Lydenburg steel R380 miljoen
Oudit verslae van die Lydenburgse munisipaliteit toon dat amptenare meer as R380 miljoen gesteel het in ‘n tydperk van sewe jaar. Die munisipaliteit kon in tien opeenvolgende jare nie ‘n skoon ouditverslag ontvang nie. Regsfirmas het in 2015 R3,5 miljoen ontvang vir regswerk. George Fivaz se forensiese span is R840 000 betaal om kabeldiefstal te..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Opvolg: Boer van Lydenburg distrik sterf dag ná plaasaanval
Die bejaarde boer Dries Steenkamp (77jr) het in die vroeë oggendure van Vrydag gesterf na hy Donderdagoggend op sy plaas buite Lydenburg in Mpumalanga geskiet is. Provinsiale woordvoerder van die polisie, Sers. Gerald Sedibe het die nuus bevestig en gesê dat die polisie nou ’n saak van moord en saak van inbraak ondersoek. Nog niemand..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Bejaarde boer in Lydenburg distrik drie keer tydens plaasaanval geskiet
’n Boer diep in die sewentig, Dries Steenkamp is in die vroeë oggendure van Donderdag omstreeks 04:00 op sy plaas in die Lydenburg omgewing deur terroriste geskiet. Volgens ’n media verklaring uitgereik deur Sers. Gerald Sedibe, provinsiale woordvoerder van die polisie, ondersoek die polisie ʼn saak van inbraak en poging tot moord. Sedibe het bevestig..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
6 Terroristes slaan toe op private wildplaas naby Lydenburg
’n Groep van minstens ses aanvallers het Dinsdag omstreeks 01:00 op Shishingwe Lodge, ’n private wildreservaat naby Lydenburg, Mpumalanga, toegeslaan. Volgens Ian Cameron, nasionale veiligheidshoof van AfriForum, het die eienaar van die reservaat, Leonard Visagie, op ’n bank voor die televisie gelê en slaap toe ’n klip deur die venster gegooi is wat hom teen..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Plaasaanval: ‘Lê plat of gaan dood’
LYDENBURG – “Lay down or die!” Dit is wat een van vier aanvallers Kuifie Mouton glo toegesnou het toe hy en sy vrou Karin Donderdag op hulle plaas in die Weltevreden-distrik oorval en beroof is. Daar was vier verdagtes. Twee was gewapen. Hulle het bly sê; “We know everything.” Steelburger/Lydenburg Nuus het die toneel besoek..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
- PRIVATE ROOMS PER HOUR and / or NIGHTDAY HOURS from 6 o”clock in the morning until 9 am (11 am) at night. R170 STANDARD ROOM , sharing facilities. R170 Cape Town 7500
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.