Geen verrassing dat die arrogante munisipale bestuurder van ‘n klein bankrot Vrystaatse munisipaliteit R2,9 miljoen per jaar verdien nie – die bankrotskap-administrateur was mos ook betrokke in korrupsie by die Gupta Estina melkplaas!