Politieke ontleders meld dat Cyril Ramaphosa ‘n groot politieke terugslag beleef het nadat die nasionale uitvoerende komitee van die ANC toegelaat het dat ‘n onwettige provinsiale uitvoerende komitee in die Vrystaat vergader het. In Noordwes moes hy ‘n kompromie aangaan rondom die nuwe premier se aanstelling. Intussen is daar in Natal openlike ondersteuning vir Zuma,..
Continue reading…
Zuma faksies ondermyn Cyril Ramaphosa se gesag
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!