Politieke ontleders meld dat Cyril Ramaphosa ‘n groot politieke terugslag beleef het nadat die nasionale uitvoerende komitee van die ANC toegelaat het dat ‘n onwettige provinsiale uitvoerende komitee in die Vrystaat vergader het. In Noordwes moes hy ‘n kompromie aangaan rondom die nuwe premier se aanstelling. Intussen is daar in Natal openlike ondersteuning vir Zuma,..
Continue reading…
Zuma faksies ondermyn Cyril Ramaphosa se gesag
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!
Zuma en “Mini- Zuma” kry terugslag
Posted on Leave a comment
ANC- President, Jacob Zuma, het sy bes probeer om die ontbinding van die Natalse ANC provinsiale uitvoerende komitee te verhoed, maar tydens ‘n spesiale Nasionale Uitvoerende Komitee vergadering is besluit om nie die appèl teen die ontbinding van die provinsiale komitee te steun nie. Die hooggeregshof in Pietermaritzburg het beslis dat die komitee moet ontbind..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!