Hoe Valse Anti-Rassisme Nasies Vernietig: ESKOM-direkteure Misbruik Bewerings van Rassisme om Sistemiese Plundery van Belastingbetalers te Verdedig!

“Sistemiese Korrupsie by Eskom” – R238,000 vir Houtbesem, R80,000 vir ‘n Knieblok, R56 vir Bottel Melk! #TheAfricanWay is die Vertering van Beskawing Self!