Sosialiste het geen medelye: ‘n Jong man met vreeslike beenbesering van ‘n motorongeluk, word vir 3 dae alleen gelos in Mamelodi-staatshospitaal, sonder kos. Al het hy geen geld is hy gedwing om homself vrywillig te ontslaan. Dit is ons toekoms onder die Kommuniste se Nasionale Gesondheidsversekering (NGV), Nasionale Demokratiese Rewolusie (NDR) en Radikale Ekonomiese Transformasie (RET).
Hospitaal of Slaghuis? Staatshospitale is nou Martelkampe en Doodsvonnisse!
Enjoyed this post? Share it!
SAUK Nuus: Het Ace nog Truuks Oor? Plaasaanvalle in Kuruman en Balfour, Nkandla Te Koop, Kaderontplooiing Verwoes die Land, Wisselkoers en Meer…
SAUK Radio Nuus van die dag. Skakel elke dag in om 7 uur soggens, 1 uur smiddags en 7 uur namiddag om na SAUK Radio se Nuus Bulletin te luister wat vir jou die nuus van die dag bring wat die blanke volk raak. Ons gebruik ‘n lae band stroom so dit neem nie baie data om heeldag lekker te luister nie. Stuur asseblief U nuus brokkies of pers-verklarings aan nuus “by” sauk.co.za. Indien U die nuus wil borg of wil adverteer, skakel ons gerus – alle inkomste word op ons platform spandeer. Indien U wil bydrae tot hierdie inisiatief, of ‘n potgooi het om uit te saai, kontak ons asb.
Enjoyed this post? Share it!
Onwettige plakkers verwilder deur rubberkoeël tydens skoonmaakproses – dreig nou om Mamelodi onregeerbaar te maak indien ANC-regime nie gratis behuising aan hul verskaf
Die plakkers in Mamelodi-Oos is deur die Rooi Miere uitmekaar gejaag tydens ‘n skoonmaak proses by onvoltooide geboue. Rubberkoeëls is gebruik om meer as 100 plakkers te verwilder. Die geboue is nog in aanbou met sanitasie en elektrisiteits koppelings wat nog gedoen moet word. Bewerings dat die geboue reeds drie jaar leeg staan lei glo..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
SA Burger, wat groen ID-boekie besit, moet oorlede ma na Departement Binnelandse Sake neem anders word hy aangeteken as onwettige immigrant
Die 45-jarige Robert Masuku het sedert 1994 sy kruisie getrek tydens die verkiesings, maar nou het daar ’n nuwe wending gekom. Die Departement Binnelandse Sake het hom meegedeel dat hy sy oorlede ma moet saambring want anders word hy as ’n onwettige immigrant beskou. As sy oorlede ma nie saamkom nie, kan hy nie ’n..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Rassisme op wittes word al hoe erger, die gemeenskap help en dankie dat die polisie vinnig op die toneel gewees
ʼn Swart motorkaper het helder oordag mev. Naomi van de Graaf se motorvoertuig voor Oranjekas se sekuriteitshek geroof in die rustige Moot woonbuurt, Moregloed, in Pretoria. Die brutaliteit van die roof was weereens ʼn voorval wat nie losgemaak kan word van uiterste rassisme nie. Die kaper het sy daad in ʼn rustige woonbuurt uitgevoer. Hy..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Korrupsie by toetssentrums neem toe – nog ses vas oor beweerde bedrog en korrupsie
Ses mense is in hegtenis geneem by ʼn voertuigtoetssentrum op Donderdag in Mamelodi in die ooste van Pretoria. Woordvoerder van die Padverkeersbestuurskorporasie (RTMC), Simon Zwane het gesê die inhegtenisneming van die ses verdagtes, drie vroue en drie mans, hou verband met beweerde bedrog en korrupsie. Zwane sê “Hulle is vasgetrek toe lede van die RTMC..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Swart teen swart oorlog breek uit in Mamelodi – nou veg hulle tussen mekaar
Swart op swart geweld het in Mamelodi uitgebreek tussen inwoners van die meer gevestigde deel van Mamelodi en inwoners van ‘n aangrensende plakkerskamp. Die twee woonbuurte het in ‘n oorlogsituasie met mekaar beland, aangesien die plakkerskamp daarvan beskuldig is dat hulle water en elektrisiteit steel met die gevolg dat die gevestigde deel se inwoners meer..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
4.6 Miljoen (10%) van SA Bantoe woon in 7,000 100% rasegte Bantoe dorpe, GEEN Kleurlinge, Indiërs of Blankes nie!
In antwoord op die Saturday Star se skandalige goedkoop joernalisme waar hulle die Afrikaner nedersetting Eden aanval en veroordeel, wil ek graag hierdie volksmoordenaars herinner hoe skynheilig en wraaksugtig hulle is deur hulle te herinner van die statistieke wat ek op SAUK Nuus meer as 3 maande terug publiseer het: 10% van alle bantoe woon..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.