Is vorige ANC leier, Marius Fransman nou skuldig of onskuldig aan seksuele aanranding? Tot dan loop die kostes van sy regsrekening op wat deur belastingbetalers betaal moet word