Belastingbetalers betaal maar geduldig vir die roekeloosheid van die burgemeester van Hoedspruit wat vir ’n derde maal betrokke was in ’n motorongeluk – wonder of sy ’n behoorlike bestuurslisensie besit?