Demokratiese Alliansie: 38,9% is die ‘werklike’ matriekslaagsyfer vir 2019 en nie die beweerde 81,3%

Matriekslaagsyfer is misleidend aangesien 55% van alle leerlinge wat in 2007 met graad 1 begin het, nie in 2018 matriek geskryf het nie