Belastingkenners het gewaarsku dat daar ‘n verdere BTW verhoging kan kom. Tito Mnboweni, die nuwe minister van finansies,……..
Continue reading…
Met Minister van Finansies, Tito, kan BTW dalk verhoog!
Enjoyed this post? Share it!
Geen wonder munisipale dienslewering is so swak in SA nie, want 50% van stadsrade se base is nie gekwalifiseer vir die posisie wat hy tans beklee
Nhlanhla Nene, minister van finansies, het onthul dat meer as die helfte van die land se munisipale bestuurders en hoof finansiële beamptes nie voldoen aan die minimum bevoegdheidskriteria nie. Op navraag het hy gesê dat slegs 79 van die 218 finansiële beamptes behoorlik gekwalifiseerd is terwyl daar in bykans 40 munisipaliteite vakatures bestaan vir beide..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Nene vra ondersoek aan by PIC, intussen is twee uitvoerende beamptes gepos
Na ‘n klomp redenasies oor wat by PIC aangaan, het Nhlanhla Nene, minister van finansies, nou gesê dat ‘n onafhanklike ondersoek ingestel gaan word in die sake van die Public Investment Corporation en verskeie van sy direkteure. Dan Matjila, die hoofuitvoerende beampte van PIC, is reeds geruime tyd onder die spervuur oor verdagte projekte van..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Afrika het nooit verby die eerste industriële revolusie gevorder – Eskom is ‘n bewyse daarvan!
Volgens die minister van finansies, Nhlanhla Nene, is Eskom ‘n ernstige probleem vir die SA ekonomie. Buitelandse beleggers kyk na volhoubare industrieë en ‘n kritiese faktor is gewaarborgde kragvoorsiening. Die huidige Eskom is volgens Nene nie die een wat SA nodig het nie en die leierskap moet vervang word asook nuwe strategie vir sogenaamde breër..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Ons stede is op die rand van finansiële ineenstorting
Die ANC, by monde van Nhlanhla Nene die minister van finansies, en die direkteur-generaal van finansies Dondo Mogojane, het tydens die tesourie se uitvoerende leierskap program…………..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Die armes in SA sal na die jongste Begrotingsrede ly
Twee van die grootste skokke van die begroting deur die minister van finansies, is Motoriste in vir skok wanneer die prys van brandstof op 4 April styg met 52 sent in die vorm van bykomende heffings.
Daarvan gaan 22 sent na die algemene brandstof heffingsfonds en 30 sent na die reeds bankrot Pad Ongelukke Fonds.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Minister van Finansies speel “Candy Crush” op sy tablet in die parlement
Die Minister van Finansies, Malusi Gigaba sit in die Parlement op een van die belangrikste dae in die onlangse politieke geskiedenis …. en hy speel “Candy Crush” op sy tablet. Is die data deel van sy voordele pakket per toeval?
Hoekom wonder ons nog wat het verkeerd gegaan met die ekonomie? Die president het sy vingers in die kassie gehad terwyl die Minister TV-speletjies gespeel het.
Dit is die opsommende verklaring vir Suid-Afrika se ekonomiese ellende.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Capitec: Nog ‘n skandaal aan die broei?
Dit wil lyk asof nog ‘n finansiële skandaal, wat heelwat middelklas Suid-Afrikaners se sakke gaan ruk, aan die broei is, mits beweringe in ‘n opspraakwekkende verslag die waarheid is. Die navorsingsgroep, Viceroy, wat ook die Steinhoff-debakel oopgekrap het, het ‘n verdoemende verslag gepubliseer waarin hulle beweer dat Capitec bank verkeerde syfers aangevoer het om verliese..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Regering self verward oor radikale ekonomiese transformasie beleid
Dit blyk dat die ANC-regime self nie eens weet wat hy werklik bedoel met radikale ekonomiese transformasie nie. Dit het duidelik geword uit opmerkings wat die minister van finansies, Malusi Gigaba, in Oos-Londen gemaak het by ‘n byeenkoms van Progressive Youth in Business. Hy sê dit is noodsaaklik dat daar ‘n gemeenskaplike begrip op nasionale..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Bewerings dat minister van finansies Nasionale Tesourie kaap
Bewerings in die media dat die minister van finansies, Malusi Gigaba, besig is om Nasionale Tesourie (NT) te kaap deur ʼn parallelle administrasie in sy eie kantoor te skep, is baie ernstig, en die VF Plus heg nie veel waarde aan die minister se ontkenning daarvan nie, sê adv. Anton Alberts, voorsitter van die VF..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.