Dit is die 30 gebiede met die meeste misdaad in SA, gegrond op misdade wat aangemeld is

Polisie erken dat hul die stryd teen misdaad verloor, kort SANW se hulp om hul pligte by te staan in Kaap met bendegeweld – Tog word wreedaardige moorde op blankes tydens plaasaanvalle oor hoof gesien?