Meer as 800 metropolisie is ontplooi tydens die feestyd by sogenaamde misdaad knelpunte. Strande is veral die plekke waar misdadigers toeslaan op feesgangers. Volgens JP Smith van die Kaapse stadsraad is daar reeds in Julie 2017 begin met opleiding van personeel om toe te sien dat die vakansieseisoen veiliger moet wees. Intussen word die watertekort..
Continue reading…
Is die Moederstad van Suid Afrika veilig
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!