Suid-Afrika: Sedert die afskaffing van apartheid is 1 000 000 mense verkrag, 500,000 gedood

PERSPEKTIEF: Volgens nuutste statistieke word daagliks 57 mense in SA vermoor wat beteken dat jaarliks 20 805 mense in SA vermoor word