#BoikotSwartArbeid – Goedkoop Swart Arbeid Kan Dalk Jou Lewe Kos, Maar Sal Beslis Jou Land Kos! Nog ‘n blanke vrou is vermoor in ‘n aanval deur 2 swart mans wat deur haar swart tuinier gereël is? Net soos met BSEB, maak blanke lewens nie saak nie. Hulle is waardeloos in die ANC se rassistiese anti-wit Reënboog abomiNasie. ‘n Blanke vrou, wat in haar laat 40’s was, is op Woensdag 30 September 2020 vermoor, nadat haar swart tuinier die aanval op haar gereël het, op ‘n kleinhoewe in Sundra, Delmas, Mpumalanga. Die aanskaffing van goedkoop swart arbeid is die neerval van ALLE blanke nasies! Die hele ontstaan van groot swart plakkers kampe buite ons stede is hieraan te danke!
Continue reading…
Goedkoop Swart Arbeid is Lewensduur! Nog ‘n Blanke Vrou Vermoor na Tuinier Reel Dat 2 Swart Mans Haar Vermoor!
Enjoyed this post? Share it!
Verdagte aangekeer in verband met Van der Berg-egpaar plaasmoord was ten tyde van die misdaad op borgtog vir ‘n ander plaasaanval
Japie en Emma is op 28 April 2018 aangeval en is in die huis gedwing waar Emma ook aangerand is. Hulle was toe onderskeidelik 75 en 74 jaar oud. Die Van der Berg-egpaar is volgens inligting ‘n week verlede Vrydag op hul plaas buite Boshof met hul eie vuurwapens vermoor. Twee vuurwapens wat glo onder..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Man skuldig bevind wat Zuma en ander ANC hooggeplaastes wou vermoor
Elvis Ramosebudi is skuldig bevind dat hy beplan het om Jacob Zuma en ander ANC hooggeplaastes wou vermoor. Hy het glo ’n lang lys name gehad van mense wat vermoor moes word, en hy het briewe uitgestuur met die bedoeling om moordenaars te vind. Hy is egter in die Johannesburgse Landdroshof skuldig bevind nadat die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Die Top drie Nuusberigte wat tot so vêr die koppe laat draai het vir die jaar
Dit was goeie week vir geregtigheid vir vroue en kinders sover die jaar. Uitspraak is gelewer in drie opspraakwekkende sake oor die moord op twee vroue en ’n meisiekind – al drie van verskillende lewenswandels.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Terroriste slaan toe:- ‘n ma, suster en meisie se harte is gebroke na die moord op hulle staatmaker
Nou moet Hansie se ma, Magda Bronkhorst, sy suster Rada Mari en sy meisie Marikie Prinsloo die pad verder stap sonder hul breëskouer-staatmaker.
SASOLBURG. – Maandag se hartroerende troosdiens by Kompas-gemeente na die moord op Hansie Botha (26)………
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Hannah Cornelius Moord Saga: DNS op vermeende verkragters gevind
Hannah Cornelius se DNS is op een van haar vermeende verkragters en moordenaars se geslagsdele gevind.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Weerlose bejaarde dame van 78 in Orkney verkrag en vermoor
Ann Erasmus (78) van Orkney in Noordwes se buurvrou het Maandag op haar lyk in haar stort afgekom nadat sy vermoedelik reeds die Saterdag vermoor en verkrag is.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Moord beskuldigde van Elsa Erasmus kla oor daar te veel wit mense in hof is
Die vermeende meesterbrein agter die moord op Elsa Erasmus (74) in Julie op haar plaas in die Schweizer-Reneke-omgewing, het reeds ’n bekentenis afgelê. Dit was Woensdag die getuienis van AO Peter Mochwaiwa in die stampvol landdroshof in Schweizer-Reneke waar Erasmus se vermeende moordenaars en verkragters se borgtogverhoor begin het. Dis byna vir ’n vierde keer..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Roedtan-moorde: Voormalige werknemer in hegtenis geneem -1 van 8 verdagtes
‘n Voormalige werknemer is een van agt mans wat in hegtenis geneem is ná die dubbele moord op die renosterboer Piet van Zyl (68) en sy vrou, Tilla (66), van Roedtan in Limpopo. Dié man, Vision Mbongwe, van Zimbabwe is Maandag in hegtenis geneem by die Entabeni-wildreservaat buite Mookgophong, waar hy gewerk het. Hy en..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Geliefde egpaar van Witbank vir 2 selfone vermoor
Twee selfone. Dit is waarvoor ’n geliefde egpaar van Emalahleni (Witbank) in Mpumalanga in hul huis vermoor is. Willy (54) en Glenda (61) Allison se bebloede lyke is Sondagaand ná vermoedelik ’n gewapende rooftog in verskillende kamers in hul huis gekry. Kapt. Eddie Hall, polisiewoordvoerder, sê ’n platskerm-TV-stel wat uit die egpaar se huis gesteel..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Blanke man byna dood na dat ‘n taxibestuurder hom aanrand !! Twee teen een.
‘n Blanke man is byna deur twee taxibestuurders met bakstene doodgeslaan in ‘n voorval van klaarblyklike rasgedrewe padwoede. Die 43-jarige mnr. Carel Kruger kon uiteindelik aan die aspirant moordenaars ontkom deur tussen ander motors in te vlug. Selfs twee Metropolisielede het geweier om hom enige hulp te gee, en in hulle teenwoordigheid het die taxibestuurders..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Coligny-moordsaak moet nie verpolitiseer word nie – laat die saak toegelaat word om sy gang te gaan
Die hofsaak waarin twee mans van Coligny tereg staan op die moord van ʼn swart seun, moet nie verpolitiseer word nie, en in die belang van gesonde regspleging moet die saak nou toegelaat word om sy gang sonder inmenging te gaan, sê Michal Groenewald, leier van die VF Plus in Noordwes. Groenewald, wat die verrigtinge..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
- PRIVATE ROOMS PER HOUR and / or NIGHTDAY HOURS from 6 o”clock in the morning until 9 am (11 am) at night. R170 STANDARD ROOM , sharing facilities. R170 Cape Town 7500
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.