Die inwoners van Moreletapark in die ooste van Pretoria is nou al moedeloos oor die plakkerskamp, Plastic View, wat groei, langs die NG gemeente, na vele beloftes van hervestiging tot niet kom.
Die inwoners van Moreletapark in die ooste van Pretoria is nou al moedeloos oor die plakkerskamp, Plastic View, wat groei, langs die NG gemeente, na vele beloftes van hervestiging tot niet kom.
Enjoyed this post? Share it!
Vier metropolisiebeamptes, waarvan twee vroue is, het Kymie du Toit se kop teen ‘n betonvloer gestamp, geskop en geslaan terwyl hulle die jong dame wat as kleuterskool-onderwyser werk, Dinsdag omstreeks 23:30 rond gesleep het by ‘n vulstasie in Moreletapark, Pretoria. Die merke was verlede Woensdag steeds op haar gesig en arms sigbaar terwyl sy met..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!