NOMMERS LIEG NIE: Ondanks al die drama en Covid-19-manie wat deur hoofstroommedia en geldgrypende politici gepleeg word, word baie meer mense besmet en sterf nog steeds aan MIV / Vigs, kanker, tuberkulose, malaria, ens. Skokkende syfers het getoon dat die inperking inderdaad meer lewens sal neem as wat dit red! Die waarheid is dat die ANC en ander globalistiese liberale regerings, Covid-19 as ‘n geleentheid beskou om nie net geld te maak nie, maar ook om ideologiese politieke sosiale ingenieurswese-projekte in die sogenaamde Great Reset, te implementeer. Nieteenstaande al hul retoriek oor lewens red, is dit die laaste ding waaraan hulle dink, hulle motief is Sosialisme, daarom is Covid die bynaam #CCPvirus gegee…
Continue reading…