Naspers het lank gelede die besluit geneem om die liberale “reënboogland” te help instel en globalisme te bevorder, maar nou skielik verdedig hulle die nasionalisme van Ukraine? Dit nieteenstaande die feit dat liberale Naspers die skoothond van die Chinese Kommunistiese Party is, omdat die oorgroot meerderheid van Naspers se waarde in China is – aan die kant van Westerse liberalisme en globalisme val, wat nog ‘n nasiestaat probeer vernietig, in ‘n lang lys van verowerde nasiestate oor die laaste halwe eeu…
Continue reading…
Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
Enjoyed this post? Share it!
VIDEO: Die “Smoking Gun” VSA Verkiesingsbedrogbewyse wat News24, SABC, IOL, ens. van U Wegsteek! Institusionele Verkiesingsbedrog Regoor die VSA!
PIESANG REPUBLIEK VSA: Die Trump-regspan het ‘n saak in Georgia ingedien om die uitslae van die staat se presidensiële verkiesing te keer, nadat ‘n stuk videobewyse, wat ‘n “smoking gun” genoem is deur Rudy Giuliani, opgeduik het. Hoofstroommedia en Big Tech het dit van kykers regoor die wêreld verberg!
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Moet ANC Regering, Soos Swede, vir SANW of WNNR Vra om 5G Lisensie Aansoeke Te Ondersoek Vir Staatsveiligheid?
#Staatskaping: Waarom die bohaai oor Sjina en Huawei wat Trump en Westerse lande so ontstel? Die antwoord lê in die feit dat volgens Sjinese wet, MOET alle Sjinese maatskappye, privaat of in staatsbesit, die Sjinese Kommunistiese Partye gehoorsaam indien die Sjinese regering vir data vra, of vir die maatskappye vra om sekere aksies te neem. Dit is die kern van die Tik-Tok verbod en kommerwekkend, moet ons vra, watter houvas het CCP oor Naspers en News24 met hul Tencent / Weibo aandeel en ook oor RAIN en ander 5G verskaffers in SA? Met die installasie van Sjinese tegnologie diep in ons samelewing, gee dit vir die Sjinese Kommunistiese Party toegang tot al die data van burgers in die Weste, wat dan natuurlik as ‘n reuse spioenasie netwerk gebruik kan word deur die die CCP. Baie van die gebruiker se data word ook deur Sjinese servers gestuur. Daar is seker goeie rede waarom dit so goedkoop is. Vir die redes het Swede nou ook die gebruik van Huawei, ZTE-toerusting in 5G-netwerke verbied. Nuwe wetgewing wat in Januarie in werking getree het, het geëis dat die reguleerder die Sweedse weermag en die veiligheidsdiens raadpleeg om te verseker dat die gebruik van radio toerusting in hierdie bande, nie die land se veiligheid sal “skade berokken” nie. Waarom steur die SA regering hulle nie oor hierdie moontlike aanspreeklikheid in staatsveiligheid nie?
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Die Rooi in Die Reënboognasie is Ons Bloed! As die Geweer nie 3 Keer Misluk Het nie, Sou Daar Nog ‘n Blanke Dood Wees Net Vir ‘n Selfoon!
Argitekte Van Apartheid: Tyd het verlede Donderdag stilgestaan vir Le Roux Venter, ‘n sakeman in Bloemfontein, toe ‘n gewapende swart man ‘n vuurwapen reguit op sy kop gemik het, en drie keer die sneller getrek het, gelukkig het die vuurwapen al drie keer misluk. Dit het sy lewe gered. Dit is wat Ramaphosa se “our people” aan die wit minderheid in Suid-Afrika doen, hulle jag ons elke dag, ons lewens beteken niks vir hulle nie. Elke dag sien ons weer ‘n voorval in die media waar ‘n wit persoon deur ‘our people’ vermoor, verkrag of tot ‘n pulp geslaan word, vir iets so klein soos ‘n selfoon. Daagliks bewys “our people” bo alle redelike twyfel, waarom ons nooit veronderstel was om by swartes te woon nie, die “argitekte van apartheid”, soos na hulle verwys is. Die enigste resultaat dat ons by hulle woon, sal lei tot ons stadige pynlike volksmoord. Ons kan dit nou sien. Ons moet net oplet wat elke dag in Suid-Afrika gebeur.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Vyf (Swart?) Mans Verkrag 89 Jarige Ouma! Hoofstroom Media Weier om Ras van Verkragters te Noem! Is hulle te Skaam?
WAAR IS DIE WOEDE OOR GESLAGS GEWELD NOU? Waarom noem liberale hoofstroommedia nie die ras van die barbare nie, wanneer ‘n kwesbare, swak, bejaarde vrou in haar huis aangeval en verkrag word in Suid-Afrika? Dit het Donderdagaand weer in Hertzogville gebeur. Sou dit nie makliker wees om verkragters op te spoor en aan te keer as ons hul ras ken nie? Wil die hoofstroommedia nie dat geslags misdade opgelos word nie? Of is dit weereens dat die hoofstroommedia openlik polities korrek is, en deurdrenk is van Marxisme se bedrieglike “kritiese rasteorie”, wat ons kinders op skool en universiteit geleer word, en wat beweer dat alle blankes by verstek rassisties en skuldig is, en daarom verdien hulle enige misdade waarvan hulle die slagoffer word? Dit is die kern van Black Lives Matter – dit is boos, volksmoord, afskuwelik en rassisties, en dit is wat die hoofstroommedia geword het! Boos.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Gee NASPERS Jou DSTV, Takealot of News24 Data aan die ANC Regering? Hulle Doen Dit in China! Is NASPERS ‘n Immorele Korporasie?
NASPERS en sy aandeelhouers is onkant gevang met ‘n belang van 31% in die Duiwel se werk. Moet of sal NASPERS Tencent nou verkoop? Sal aandeelhouers ‘n morele standpunt inneem? Sal hoofstroommedia in SA nou joernalistiek doen eerder as om net soos megafone vir die ANC-party op te tree, soos in China? Uiteindelik, danksy Trump, weet die wêreld dat NASPERS ‘n onsedelike onderneming is wat bereid is om met die duiwel te handel vir wins. Terwyl die meeste aandeelhouers van NASPERS gekies het om SAUK Nuus se berigte hieroor te ignoreer, oor die regulatoriese gehoorsaamheid van NASPERS aan die Chinese Kommunistiese Party, wat alle Chinese maatskappye beheer, kan hulle dit nie langer ignoreer nie, en het hulle ‘n duidelike keuse om te maak: verkoop of trek wetend voordeel uit menseregte skending, massa sensuur, skending van privaatheid deur massa spioenasie en datavaslegging, en Chinese kommunistiese wêreld oorheersing. Maar, daar is egter groter vrae wat Suid-Afrika moet beantwoord…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
SAPD Het Geweier om na Vermiste Vermoorde Familie te Soek! SABC & News24 Verberg die Kwaadwillige Nalatigheid van SAPD, Maar Word Blootgestel in Internasionale Mediadekking!
Lieg Deur Omissie: Namate meer besonderhede oor die wrede trippel plaasmoord verskyn, wat selfs internasionale nuusberigte maak, want die moeder Breggie (Hybrecht) Brand is oorspronklik van die Verenigde Koninkryk, waar die Mail Online berig het oor die afskuwelike familiemoorde, met ‘n onthulling wat die hoofstroommedia in SA probeer verberg: die feit dat SAPD Hartswater ‘n hele dag geweier het om na die vermiste familie te gaan soek, ondanks desperate pleidooie van hul seun, tot die volgende dag toe familie en vriende daarin kon slaag om by die plaashuis uit te kom. Sou die gesin gered gewees het as die SAPD Sondag opgetree het?
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
News24 Noem Trippel Plaasmoord ‘n Plaasaanval! Is dit Doelbewus? Is NASPERS Bang om te Erken dat Ramaphosa ‘n Leuenaar is?
Onbevooroordeelde Media Bestaan Nie: Daar is niks meer afskuwelik en boos as die gewelddadige ontvoer en moord op ‘n gesin, maar dit lyk asof News24 hul bes doen om dit soos ‘n normale huishoudelike misdaad te laat blyk, om te vermy dat die wêreld uitvind dat Ramaphosa ‘n leuenaar is! Nadat hulle hul verslag opgedateer het, na al drie liggame van die vermoorde FAMILIE in Noord-Kaap gevind is, noem hulle dit steeds ‘n ATTACK van PARENTS in hul misleidende hoofopskrif, ondanks die feit dat hulle ‘n tweet in hul opgedateerde artikel insluit, wat die voorval spesifiek van ‘n aanval opgradeer tot ‘n plaasmoord! News24 vermy doelbewus die gebruik van die woorde “Plaasmoord” en “Gesin” in hul hoofopskrif! Hier is die redes waarom:
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Dit is te Vroeg om te Weet of Lockdown Lewens Gered het, Maar ANC & FakeNews24 Hardloop Daarmee om hul Rekord Wins en Totalitêre Magte te Regverdig!
As daar een ding is waarmee ALLE regerings, veral sosialistiese regerings, goed is, is dit om jou te laat dink dat jy hulle iets skuld, en aan hulle dankbaar moet wees. Sosialistiese regimes kan dit slegs regkry met die samewerking van hoofstroommedia, en gister was dit vreesaanjaging en valse nuus dag by News24, waar hulle twee artikels geplaas het wat voornemens was om vrees voor te lê, voor Ramaphosa se toespraak, om ANC te ondersteun, en dankbaar te wees vir die ANC en sy onbepaalde grendelstaat. Dit is geen verrassing nie, want die eienaars van News24, NASPERS, het rekordwins gemaak deur ons tuis vas te hou, met die internet en aanlyn-vermaak in SA en in China, waar NASPERS ook finansieel afhanklik is van die Chinese Kommunistiese Party, met meer meer as die helfte van hul $130 Biljoen dollar waardasie in China!
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
“Sê Nou Jy Wil 95% van die Wêreld Doodmaak” – News24 Versprei Valse Nuus, Paniek en Samesweringsteorieë (alweer) oor CoronaVirus-entstof en Bill Gates in Afrika – Adriaan Basson Gedwing om Verskoning te Vra!
Vir al die toegewyde, maar misleide intekenare en ondersteuners van die hoofstroommedia wat dink dat hul gunsteling daaglikse nuusplatform nooit verkeerd is nie, hier is ‘n bielie! NEWS24 (NASPERS) moes ‘n verskoning aan die Bill en Melinda Gates-stigting uitreik vir hul vals “Afrika-entstof” verhaal op 2020-04-05 – Maar dit was nie die eerste keer dat News24 doelbewus virus paniek en vrees versprei het nie, met die gebruik van woorde soos “Say You Want to Kill Off 95% of The World Population…” in die middel van hul hoof Corona Virus nuusdekking!
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
VIDEO: Jou Foon is Nou ‘n ANC Spioen! Ramaphosa sê ANC Gaan JOU Selfoon Gebruik om Jou Bewegings to Monitor om Jou Dalk in Kwarantyn te Dwing, Soos wat Kommunistiese Sjina Gedoen het!
Jou selfoon is nou ‘n ANC-spioen! Nee, dit is NIE ‘n April Fools grap nie. Dit is dalk beter om U selfoon tuis te los, sodat dit jou nie aan die nuwe ANC-polisiestaat kan verraai of verklik nie. Ramaphosa het tydens sy toespraak aan die land aangekondig dat hulle jou regte op privaatheid, soos hulle met private eiendomsregte gedoen het, ignoreer wanneer hulle jou selfoondata gebruik, wat hulle van selfoontorings en ISP’s kan kry, om jou bewegings dop te hou, op te spoor en te trianguleer om te sien. waar jy was en wanneer jy daar was! Snaaks hulle kan dit nie vir kriminele doen nie?
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Zuma se Nkandla is Niks in Vergelyking met Ramaphosa se Pensioengryp! Transnet Pensioengryp 2.0 sal Twee Keer Meer Swartes as Blankes Verarm en Verdere Eskom-korrupsie Aanmoedig!
#PensionCapture – So seker as wat die massamedia ons vertel het dat daar WMD’s in Irak was, sal die voorgestelde pensioenplundering van Ramaphosa ook gepropageer word, om as ‘n goeie idee te blyk, deur die owerheid, wat Suid-Afrika sal boelie om hulle toestemming te gee, en toe te laat om te steel vir hulself en hul makkers. Daar is ook twee stilswyende vennote wat hierdie skema aandryf, naamlik die bankiere, wat groot kommissies sal verdien, maar ook om hul slegte lenings aan ‘n bankrot Eskom te red, en moontlik hierdie plundering uit te brei na ander bankrot parastatale (vir wie hulle ook geld geleen het), sodra hulle hul gulsige hande in SA se laaste pot goud het, en dan is daar natuurlik die ANC se immer aanwesige skouerpapegaai, die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party, wat nooit ver weg is nie.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.