NASPERS en sy aandeelhouers is onkant gevang met ‘n belang van 31% in die Duiwel se werk. Moet of sal NASPERS Tencent nou verkoop? Sal aandeelhouers ‘n morele standpunt inneem? Sal hoofstroommedia in SA nou joernalistiek doen eerder as om net soos megafone vir die ANC-party op te tree, soos in China? Uiteindelik, danksy Trump, weet die wêreld dat NASPERS ‘n onsedelike onderneming is wat bereid is om met die duiwel te handel vir wins. Terwyl die meeste aandeelhouers van NASPERS gekies het om SAUK Nuus se berigte hieroor te ignoreer, oor die regulatoriese gehoorsaamheid van NASPERS aan die Chinese Kommunistiese Party, wat alle Chinese maatskappye beheer, kan hulle dit nie langer ignoreer nie, en het hulle ‘n duidelike keuse om te maak: verkoop of trek wetend voordeel uit menseregte skending, massa sensuur, skending van privaatheid deur massa spioenasie en datavaslegging, en Chinese kommunistiese wêreld oorheersing. Maar, daar is egter groter vrae wat Suid-Afrika moet beantwoord…
Continue reading…
Gee NASPERS Jou DSTV, Takealot of News24 Data aan die ANC Regering? Hulle Doen Dit in China! Is NASPERS ‘n Immorele Korporasie?
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!
Francois Pienaar Wys Black Power Vuis en Kniel vir Bybel Brandende BLM – vir Geld!
Posted on Leave a comment
Anti Wit, Anti Christen en Anti Polisie! Die ’95 Rugby Wêreldbeker-kaptein, Francois Pienaar, het die berugte Black Power-gebaar gewys, terwyl hy ook vir BLM gekniel het, tydens die onlangse Solidariteit-beker krieketwedstryd in Centurion! Dit lyk egter, soos by die meeste verraaiers van die moderne tyd, dat hy volk, familie en land vir Globalistiese Geld en Skynheiligheid uitverkoop het. Alhoewel ons hom ken as ‘n polities korrekte marionet, is Pienaar ook ‘n aandeelhouer in die maatskappy wat hierdie nuwe formaat van 3 spanne aan ‘n kant besit.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!