Transnet het Woensdag gesê dat een van die belangrikste spoorlyne in die land, wat Durban met Gauteng verbind tydelik gaan sluit. Die aankondiging kom kort op die hakke van die tydelike sluiting van SAPREF olieraffinadery.

Enjoyed this post? Share it!
Jeff Radebe, die Minister van Energiesake, is na bewering in Suid-Sudan besig met ‘n $1 miljard olie transaksie. Sy taakspan het reeds R20 miljoen spandeer vir die beplande olieraffinadery. Hy wil glo ‘n olie “blok” op die been bring ten spyte daarvan dat die Sentrale Energie Raad hom afgeraai het om daarby betrokke te raak…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!