Minderheid word gedwing om te betaal vir diegene wat die meerderheid verkies! Dit is alombekend dat munisipale raadslede in Suid-Afrika ‘n onrealistiese maandelikse salaris verdien, plus voordele en ‘n pensioenplan daarby, selfs al is hul werk slegs deeltyds! Ondanks hul eie onbevoegdheid met die invul van eenvoudige versekeringsvorms, (of was dit doelbewus?), nadat betogers hul huise afgebrand het vir slegte dienslewering, wat dit nog meer skokkend maak dat die klein Klerksdorp-munisipaliteit (Matlosana-munisipaliteit) nou R3.3 Miljoen spandeer het, sedert September 2019, om 6 munisipale raadslede en hul uitgebreide gesinne in ‘n gastehuis in Stilfontein te huisves!
Continue reading…