Belastingbetalers Moet Halfmiljoen per Maand Betaal Vir 6 Munisipale Raadslede van Klerksdorp om Permanent in Gastehuis te Woon, Na Hul Huise Afgebrand is Weens Slegte Dienslewering!

#StateCapture 2.0: Oud SA Ambassadeur van Italië, Tembi Tambo, Oliver Tambo se dogter, gekoppel aan plundering van regering se pensioenfonds! PIC betaal 28 keer meer as die markprys, vir onontwikkelde grond!