Ons kan net nie die ANC-regime, wat die Suid-Afrikaanse regeringsinstellings gekaap het, keer om hulle as persoonlike kitmasjiene te gebruik en die land te bestuur soos Afrika-despote nie. Die kaping en plunder, die beroemde #AfricanWay, sit net te diep. Ramaphosa sit al ‘n paar maande op die bevindings van die Mpati-kommissie, terwyl die PIC, wat die pensioenfonds vir staatswerknemers (GEPF) bestuur, 28 keer die lopende koers betaal het vir ‘n stuk kaal grond wat deur ‘n bedrieglike Klerksdorp-ontwikkelaar, Isago @ N12 Development, gekoop is vir slegs R20 miljoen.
Continue reading…