Sewe Ver Linkse Terroriste van Italië in Hegtenis Geneem in Frankryk!

#StateCapture 2.0: Oud SA Ambassadeur van Italië, Tembi Tambo, Oliver Tambo se dogter, gekoppel aan plundering van regering se pensioenfonds! PIC betaal 28 keer meer as die markprys, vir onontwikkelde grond!