NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!

VF+ Verkiesingsmanifes Roep vir Afskaffing van BSEB – PaNazi Lesufi Antwoord dat BEE sal bly “totdat wit voorvaders se sondes uitgewis is”

ISIS Onthoof Meer as 50 Mense in Mosambiek, Slegs Maande Nadat Hulle Nog 50 in April ook Onthoof Het!

Vir 21 Jaar Beloof ANC vir Flagstaff Inwoners Kraanwater by Elke Verkiesing, Maar Flagstaff Wag Nog en Flagstaff Stem Nog 84% ANC!

#StateCapture 2.0: Oud SA Ambassadeur van Italië, Tembi Tambo, Oliver Tambo se dogter, gekoppel aan plundering van regering se pensioenfonds! PIC betaal 28 keer meer as die markprys, vir onontwikkelde grond!

Gift of the Givers onttrek van water krisis projek by die Grahamstad munisipaliteit na “wil net hê” mentaliteit kopuit steek