Gordhan stel “spesialiste” aan by Eskom om ondersoek instel na onbeplande kragonderbrekings- probleem is egter grootliks te wyte aan onkundiges wat in diens is, en nie oor die vermoë beskik om die werk volgens vereistes te doen