Die regering, en in effek die belastingbetaler, het bykans R11 miljoen die afgelope drie jaar betaal om 1 000 staatsvoertuie te hertsel wat in ongelukke betrokke was. Meer as 220 voertuie is afgeskryf terwyl die herstelkoste aan die ander meer as 700 voertuie gemiddeld R14 000 elk was. Justisie en Korrektiewe Dienste loop voor met..
Continue reading…
Staatsamptenare skryf een motor per dag af
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!