Volgens die ekonoom Dawie Roodt is Suid-Afrika in groot moeilikheid. Hy het gereageer op die ouditeur-generaal se verslag rondom ongemagtigde nasionale uitgawes. Volgens Roodt is dit die belastingbetaler se geld wat so vermors word en sy advies aan sy kliënte is om hul geld uit die land te neem. Dit is ‘n kommerwekkende aanbeveling komende..
Continue reading…
Dawie Roodt:- Wat moet jy met jou geld doen
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!