Eskom: Privatiseer en ontbondel is nie ’n oplossing aangesien ANC ondersteuners heel waarskynlik die verskillende afdelings sal beheer. Die voorstel is net ’n nuwe foefie om mense te mislei