Sit bietjie van die mengsel van, 100ml water, 200ml suiker, 50ml Borax (kry by apteek), uit waar miertjies voorkom, sodat hulle dit kan nes toe dra. As mens sien hulle staan sulke kringe om die stroop, is dit ‘n goeie teken dat hulle dit geniet. Sorg dat stroop altyd beskikbaar is. Mens sien nie onmiddellik..
Continue reading…
WENKE VIR MIERE
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!