SA se trein vervoerstelsel laat veel te wense oor met gedurige berugte van ongelukke, ontsporings en vertragings – Trein wat ontspoor in Vereeniging omgewing veroorsaak chaos

SA Spoorvervoer stelsel in chaos gedompel, ontsporing van treine en botsing kom dikwels voor weens diefstal van infrastruktuur