As daar ooit ‘n tyd was om te stem deur U subskripsie te kanselleer, is dit nou! Die aanlyn-stroomdiens, Netflix, wat Barack Obama as ‘n adviseur het, is gedwing om verskoning te vra vir ‘n suggestiewe promo met 11-jarige meisies wat selfs op 4CHAN verbied is! Die stroomdiens het die Amerikaanse promosieplakkaat vir die Franse film Mignonnes (“Cuties”) verwyder, ná ‘n geskokte reaksie op sosiale media. Dit is die DERDE keer dat Netflix uitgevang is vir die seksualisering van kinders, en is onder geweldige druk om die komende vrystelling van die onsedelike film te kanselleer, nadat ‘n versoekskrif wat die verwydering daarvan geëis het, reeds meer as 580,000 handtekeninge ontvang het. Pedofilie is miskien aanvaarbaar vir Moslems en liberale, maar dit is nie vir die Westerse Christelike samelewing nie!
Continue reading…
Boikot! Netflix vir Derde Keer Uitgevang met Seksualisering van Kinders, Maar Weier om “Walglike” Film te Verwyder!
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!