Vuurwapen-amnestie: SAPD self die grootste verspreider van onwettige vuurwapens en ammunisie

Onwettige ammunisie en 121 onwettige vuurwapens op ‘n plaas by Uitkyk gekry – dit wil voorkom asof iemand ‘n klein oorloggie beplan