Oproerige studente van die Durbanse Universiteit van Tegnologie (DUT) saai amok by Steve Biko-kampus tydens gewelddadige betoging. Hulle dring aan dat die huidige sekuriteitsmaatskappy vervang moet word. Lesings is tans opgeskort en bykans 34,000 studente kan nie lesings bywoon nie. Tydens die oproer is 9 studente gearresteer na hul petrol oor ’n sekuriteitswag gegooi het..
Continue reading…
Afrika Barbarisme steek kop uit by Durbanse Universiteit van Tegnologie – 9 studente vas wat sekuriteitsbeampte aan die brand steek – Studente griewe ontaard in wetteloosheid
Enjoyed this post? Share it!
Brand af en plunder, dit is al wat hulle ken! – Onwettige betogers brand Vrystaat munisipale gebou af weens ’n tekort aan dienslewering
‘N Munisipale gebou in die Boshof-omgewing in die Tokologo Plaaslike Munisipaliteit in die Vrystaat was afgebrand nadat inwoners van Seretse Dorp naby Boshof Woensdag ‘n onwettige protesoptrede geleeds het teen die plaaslike munisipaliteit. Thabo Covane, polisiewoordvoerder, het aan OFM News gesê die ontevrede inwoners is deur die openbare orde polisie gewaarsku dat die staking onwettig..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Ottosdal: Spog biblioteek van miljoene rande in puin gelê ná protesteerders algehele anargie veroorsaak oor swak dienslewering van ANC-regime
Die afbrand van die dorpsbiblioteek einde verlede week is die nuutste vergrype in die gebied waar munisipale dienste die afgelope weke in duie gestort het, onder meer omdat munisipale werkers gestaak het toe hul Junie-salaris twee weke laat inbetaal is. Die biblioteek is langs die Letsopa-township, maar bedien ook Ottosdal. “Die oproeriges het die binnekant..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Diskriminasie teen blankes gaan voort – FeesMustFall aktivis se openbare geweld word “ongestraf” gelaat dit terwyl Vicky Momberg wat die “k-woord” gebruik het, tot twee jaar tronkstraf gevonnis word
Bongisnkosi Lhanyile van FeesMustFall is skuldig gevind op klagtes van openbare geweld en is gevonnis tot drie jaar huisarres en ‘n R5000 boete. Dit blyk of die diskriminasie teen blankes voortgaan, want Vicky Momberg, wat die sogenaamde “k-woord” gebruik het, word tot twee jaar tronkstraf gevonnis. Meningsvormers sê die linkse FW de Klerk kan dalk..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
SA nog steeds in chaos gedompel a.g.v. voortslepende protesoptogte wat hand uitruk
Die chaos in die land het sy tweede dag binnegegaan, met sogenaamde protesoptogte wat gewelddadig en barbaars word en dit kan nog erger raak deur die loop van die dag.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Familie van Coligny jeugdige ontvang nuwe huis – wit inwoners wat se huise afgebrand is kry niks
Die familie van die 16-jarige swart jeudige wat vroeër vanjaar in Coligny in Noordwes dood is, sal Donderdag ‘n amptelike besoek van die burgemeester van die Ditsobotla Plaaslike Munisipaliteit, Daniel Buthelezi, ontvang. Die woordvoerder van die provinsiale regering, Brian Setswambung, sê die burgemeester sal ‘n sooispitseremonie op die terrein hou waar die Moshoeu-families se nuwe..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Onluste duur wyd voort in Suid-Afrika
Die land word toenemend lamgelê deur sogenaamde protesoptogte, wat dan egter gewelddadig word en waartydens groot skade aangerig word en dienslewering tot stilstand kom. In Vanderbijlpark het sodanige onluste daartoe gelei dat mense nie kon gaan werk nie omdat paaie versper is. Die ontevredenheid was glo dat die Emfuleni- plaaslike munisipaliteit tereg eis dat daar..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Geweld vlam op in Zeerust – onluste in SA duur voort
Sewe mense is Maandag in Zeerust in die Noordwes-provinsie gearresteer ná ‘n gewelddadige protes optog. Dit is bevestig deur die polisiewoordvoerder, Sabata Mokgwabone. Onluste het uitbreek in die Itireleng-lokasie. Al sewe van die verdagtes wat gearresteer is, is swart vroue. Volgens die DA se verklaring, is lokasie-inwoners gemaan om nie winkels in privaatbesit te plunder..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.