Mense van regoor die politieke spektrum het Sondag in die strate van Amsterdam gepak om te protesteer teen die voorgestelde entstofpaspoorte van die Nederlandse regering. Die betoging was so groot dat paaie in die middestad vir myle blokkeer was, maar al die hoofstroom media in Nederland het die protes probeer ignoreer of verkleineer. Sommiges het beweer dat dit net 10,000 ver-regse ekstremiste was, maar dié leuen was gou ontbloot deur die teenwoordigheid van jong dansmusiek-aanhangers, Hare Krishnas, godsdienstige organisasies, pensioenarisse, anargiste, fietsryers, voormalige polisiebeamptes en soldate.
Continue reading…
Enorme Mars Teen “Inentings Paspoorte” in Amsterdam Trek 100,000 Protesteerders van Regoor Politieke Spektrum!
Enjoyed this post? Share it!
#SosialismeVermoor – Nog ‘n Dag, Nog ‘n Wit Lewe Geneem vir Gadgets in die MultiKulti Sh*thole Reënboog AbomiNasie!
ONS IS GATVOL VERBY! ‘n Bekende lid van die Run / Walk for Life-atletiekklub, Belinda Huyzers (49), is gevoelloos en onnodig koelbloedig doodgeskiet tydens ‘n huisinval by hul gesinshuis! Wat is nodig om hierdie moorddadige sosialistiese gedrewe volksmoord op alle nasies in SA te stop? Ons kan vloek, ons kan protesteer met optogte. Ons kan debatteer, beledig, skree, stry, smeek, pleit, bid en selfs baklei, maar niks verander nie. Europeërs het nog altyd hul dooies getel en geëer, en ons gaan nie nou ophou nie! Die polisie, owerhede, regering, ANC, EFF, Hoofstroommedia, Globalistiese “Big Tech” en multinasionale maatskappye gee niks om nie. Hulle ry hard op die rug van die geradikaliseerde swart meerderheid. Wat is ‘n paar lewens as daar soveel krag, plundering en wins is om te steel deur normale mense te verslaaf, misbruik en onderdruk? “Mag korrup en absolute mag korrup absoluut”. Die ANC, Hoofstroommedia en Big Tech Monopolie het absolute mag en is absoluut korrup! Kommunisme 101. Die “Rooi Gevaar” bestaan en is dodelik!
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Video: Vlaandere Wil Onafhanklik Wees! Massa Optog na Brussel met Voertuigkonvooi Beplan Deur Vlaams Belang op 27 September!
NIE ONS REGERING NIE! Suid Afrika is nie alleen nie wanneer dit kom by onderdrukking van ons volk nie. Al sit Belgie vir jare sonder rgering, heers daar groot ontevredenheid onder ons Vlaamse volksgenote in Belgie, oor die dreigende Waalse-linkse regering van die Belgiese staat. Net soos in SA word daar meer en meer optogte, proteste en demonstrasies in weerstand gehou. Maar dit is moeilik in die tyd van die CCP virus wat die valse regering verskoning gee om demonstrasies to blokeer, soos die demonstrasie wat verlede naweek in Mechelen aangekondig is, wat deur diktatoriale metodes deur Open VLD onderdruk is. Selfs die Vlaamse Leeu vlag is verbied! Maar Vlaams Belang kondig ‘n oorspronklike protesoptrede aan, wat geheel en al ‘coronabestand’ is: ‘n voertuigkaravaan na die hoofstad Brussels!
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
VIDEO: SAPD Blok Motorfietsoptog na Parlement! Trek Motorfietsryer van sy Motorfiets af na hy hul Versperring Oortree en Skiet Thunderflashes af!
Die SAPD in Kaapstad het die pad na die Parlement versper om te keer dat die optog ‘Bikers Against Farm Murders and Racism’ die Parlement bereik. Toe een van die motorfietsryers hierdie versperring oortree, trek hulle hom met geweld van sy fiets af, wat omval. Die motorfietsryer het homself verdedig deur na die amptenaar van die SAPD te slaan, en ander motorfietsryers het tot sy verdediging gekom. Donderskote is toe afgevuur om die geskarrel te onderdruk.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Ramaphosa en die “ou vlag” – “mense hunker na die ou dae van apartheid”
Die aspirerende staatshoof, Cyril Ramaphosa, het sy misnoeë te kenne gegee oor die ou landsvlag wat tydens Maandag se optogte vertoon is. Hy sê die mense hunker na die ou dae van apartheid, en hy sou grag wil sien dat mense wat daardie vlag vertoon, vervolg moet word. “Daardie vlag mag nooit weer wapper nie”,..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Umkhonto weSizwe Militêre Veterane en Johannesburg burgemeester in konfrontasie
Die Johannesburgse burgermeester, Herman Mashaba, het die ANC se Umkhonto weSizwe Militêre Veterane (MKMVA) aangevat oor hul beplande optog na sy kantoor. Volgens hom is dit ‘n komplot om senior partylede van die ANC te beskerm wat die staatskoffers leeg gesteel het. Carl Niehaus, wat ‘n komiteelid is van MKMVA, het in ‘n verklaring gesê..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Sekuriteitswagte in Pretoria eis salarisse van meer as R10 000
Meer as 300 honderd sekuriteitswagte het ‘n vreedsame optog op Kerkplein gehou waarna hul eise oorhandig het aan die Tshwane Raad. Hulle eis ‘n maandelikse salaris van R10 000 en permanente aanstellings. Dit volg op bewerings dat die stadsraad meer as drieduisend wagte gaan afbetaal en hul vervang met Tshwane Metro Polisie rekrute. Volgens die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Video: Paul Kruger Standbeeld Brand! Redelikheid sal in Volksmoord Eindig! Word Onredelik Nou!
Asof dit ‘n verskil gaan maak, gaan Dr. Pieter Mulder, leier van die VF Plus, dié party se verteenwoordigers in Pretoria “vandag nog vra” om ’n beroep op die plaaslike owerheid te doen om die EFF te laat pa staan vir die skade wat tydens Woensdag se betogings in Pretoria aangerig is. “Die eenvoudige waarheid..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.