Alles in Sandton is weer normaal nadat daar Donderdagmiddag vrese was oor ’n bomdreigement by die Gautrein-stasie. Die dreigement was toe inderwaarheid by die ouditeursfirma Ernst & Young (EY) se kantoorgebou oorkant die stasie. Teen 14:00 het die firma se ontvangswerkers weer die foon geantwoord. Alles was terug na normaal en almal was weer op..
Continue reading…
Bomdreigement by Gautrein-stasie in Sandton
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!