SANW bied Kursusse aan met MEER as 50 Mense Teenwoordig – Kry Heelwat Covid Gevalle, 3 Dood in Kimberley – Maar Kursusse Gaan nog Voort!

Barakke van die Weermag se Infanterie skool op Oudtshoorn, is nou net ’n skaduwee van wat dit eens was – die kultuur van van orde, netheid, instandhouding en strewe na verbetering in alle vlakke van ons samelewing is nou net ’n vae herinnering

Vat so jou rassis! – Hoof van basiese polisie-ontwikkeling, generaal-majoor Sandra Malebe-Thema skuldig bevind het aan rassisme