Landgrype nou die orde van die dag – Inwoners van Mount Pleasant, Hermanus, lê kleim op oop stuk grond en meet tans erwe uit: “Ons gaan nie hier weg nie, ons soek wat ons toekom”

Skade veroorsaak deur geweldadige betogings in Hermanus beloop al meer as R40 m.