Goeie genugtig! – Hulle termyn het pas begin, maar ‘n paar LP’s slaap reeds in die parlement

Suid-Afrikaanse politiek was nog nooit so interessant nie, Jacob Zuma se naam glo boaan lys van Vrystaat se parlementariërs, sal moet kyk wat gebeur met pro-Zuma en anti-Ramaphosa faksies