“N KORRUPTE ANC IS BAIE SLEGTER AS APARTHEID”. Ons moet nog ‘n enkele swart politikus hoor wat aan hul kiesers verduidelik dat “Kill The Farmer, Kill The Boer” net ‘n metafoor is, en nie letterlik opgeneem moet word nie, asof dit ‘n opdrag was! Hoekom? Waarom word die daaglikse slagting van blankes deur swartes toegelaat, geregverdig, geïgnoreer en selfs ontken? Ons ondersoek hierdie doelbewuste skepping van ‘n verdraaide narratief, wat goed befonds, institusioneel en struktureel is.
Continue reading…
ANC, EFF en Hoofstroommedia Skilder Letterlik ‘n Teiken Op die Rug van Blankes met Hul Obsessiewe, dog Skynheilige “Wit Man Sleg, Swart Man Goed” Globalistiese Leuens!
Enjoyed this post? Share it!
Onversadigbare geld honger in ANC-geledere – parlementslid betrokke by R600,000 swendelary
Die ANC se parlementslid, ene Bernice Swarts, word daarvan beskuldig dat sy betrokke is by ’n swendelary waar R600,000 betrokke is. Die ANC het glo ’n ondersoek begin na die beweerde swendelary waar sakelui onder die indruk gebring is dat die geldjies vir die ANC se verkiesingsveldtog gebruik sal word. Min inligting oor Swarts is..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Ramaphosa se ANC verkiesingsveldtog bankrekening wys dat EFF parlementslid R40 000 ontvang – kenners meet die uitbetaling verdag
Die verkiesingsveldtog van ANC president Cyril Ramaphosa, wat bekend staan as die CR17 bankrekening, is weer in die nuus. Die ANC leiers gaan ’n vergadering belê om die jongste voorval te bespreek wat glo na bewering gevind het dat die EFF se parlementslid, ene Tebogo Mokwele R40.000 van Ramaphosa se CR17 rekening ontvang het. Die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Omstrede ANC Lid, David Mabuza uiteindelik as parlementslid ingehuldig en mag dalk as Ramaphosa se adjunk aangestel word
David Mabuza is ingehuldig as ’n parlementslid van die ANC, en sal ook beëdig word as adjunk vir Cyril Ramaphosa. Dit volg nadat die ANC se integriteit komitee bevind het dat Mabuza hom nie skuldig gemaak het daaraan om die party in die verleentheid te stel nie. Hy het vir uitstel gevra om as parlementslid..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Belastingbetalers gaan minimum R 1 977 795 moet opdok vir net een LP wat ‘n kabinetspos beklee in parliament – dit terwyl die meeste van hul ’n uiltjie knip
Om as kabinetslid aangewys te word, beteken dat jy meer as twee maal die salaris van ’n gewone parlementslid gaan verdien, met ook beter byvoordele. Selfs ’n adjunkminister se salaris van sowat R2 miljoen jaarliks is dubbeld dié van ’n gewone LP. Die ministers kan uitsien na ’n salaris van R2 401 633, terwyl ’n..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Drie ANC lede nie ingehuldig as parlementslede – 3 het hul name verwyder van ANC se lys en ander het om uitstel gevra
Anders as die visepresident, David Mabuza, wat om uitstel gevra het vir inhuldiging as parlementslid, het nog drie ANC lede hulle name verwyder van die lys wat gister ingehuldig is. Die voormalige speaker, Baleka Mbete en die voormalige Minister van Binnelandse Sake, Malusi Gigaba, het hulle name verwyder van die ANC se lys, en is..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Rowers slaan toe op VF Plus egpaar se huis
ʼn Parlementslid van die VF Plus, mnr. Wouter Wessels en sy eggenote, mev. Tammy Wessels (foto), lid van die Vrystaatse wetgewer, is Woensdagaand in hul huis in Bloemfontein beroof. Die vermoede bestaan dat die doel van die rooftog was om data te bekom wat inkriminerend teen sekere persone kan wees. ʼn Onbekende aantal rowers het..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Mediese dokters wat werk maar kry geen oortyd
Die Gauteng Departement van Gesondheid het nie geld om mediese dokters oortyd te betaal nie. Sekere staatsdokters is nie ten volle betaal vir Maart nie weens ‘n “administratiewe” fout.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Tammy Wessels vervang Wouter Wessels van die VF Plus as die nuwe wetgewerlid
Me. Tammy Wessels is as die nuwe wetgewerlid (LPW) van die VF Plus in die Vrystaat ingehuldig. Haar inhuldiging volg nadat mnr. Wouter Wessels verkies is om dr. Pieter Mulder as parlementslid op te volg. In ‘n verklaring sê VF+ Tammy is opgewonde om in haar nuwe posisie die gemeenskap te dien, ʼn daadwerklike waghondfunksie..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
OPVOLG oor tugting van kinders:- VF Plus
Die staat moet daarteen waak om op ʼn oordrewe wyse aan die publiek voor te skryf hoe hy in sy private omgewing moet optree. Dit is nie die staat se taak nie. “In Suid-Afrika het ons minder regering en nie meer nie nodig,” sê dr. Pieter Mulder, parlementslid en voormalige leier van die VF Plus…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
- PRIVATE ROOMS PER HOUR and / or NIGHTDAY HOURS from 6 o”clock in the morning until 9 am (11 am) at night. R170 STANDARD ROOM , sharing facilities. R170 Cape Town 7500
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.