Die sogenaamde staatsrede van ANC-leier Jacob Zuma, was inderwaarheid meer ‘n ANC-rede nadat die meeste politieke partye die parlement verlaat het en feitlik net die ANC agtergebly het om applous te gee vir hulle leier. Die parlement is weer eens erg ontwrig, in wat as ‘n “chaotiese laagtepunt” beskryf is deur VF+ se leier, dr…
Continue reading…
Zuma lewer rede net vir ANC
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!