‘n 58-jarige boer van Amersfoort, Mpumalanga, Hennie Moldenhauer, is Sondag langs een van sy lande vermoor. Mnr Moldenhauer is gevind met ‘n skietwond langs sy linkeroor.
‘n 58-jarige boer van Amersfoort, Mpumalanga, Hennie Moldenhauer, is Sondag langs een van sy lande vermoor. Mnr Moldenhauer is gevind met ‘n skietwond langs sy linkeroor.
Enjoyed this post? Share it!
Ná die onrusbarende toename in die aantal ernstige aanvalle op stappers, strandgangers en fietsryers in en om Kaapstad die afgelope maande, terwyl oënskynlik niks bykomend gedoen word om mense te beskerm nie, was dit net ʼn kwessie van tyd voor die eerste noodlottige aanval sou plaasvind, sê dr. Corné Mulder, Wes-Kaapse leier van die VF..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!