SA-regering is tjoepstil oor plaasaanvalle en moorde, intussen is nog ’n plaasbestuurder van die Rosendal-distrik erg ‘verniel’ in nuutste voorval

Drie barbare val twee hulpelose bejaarde dames aan tydens plaasaanval, Alexandria Oos-Kaap te Ouplaas

Nogtans verklaar Ramaphosa in die buiteland dat SA nie ’n krisis het met geweld en moord nie – Weerlose bejaarde paartjie gyselaar gehou deur 4 terroriste tydens plaasaanval, Pretoria Gauteng

Werklike statistiek oor plaasmoorde in 2018: 460 plaas aanvalle en 64 plaasmoorde – tog sê die president van SA dat daar nie moorde op boere uitgevoer word nie

Blanke boere se lewens is niks meer werd in SA – Nog ’n bejaarde boer moes vlug vir sy lewe in Vrystaat na terroriste hom aanval op plaas

Terroriste dreig om brandstof oor ’n boer naby Potchefstroom te gooi om hom aan die brand te steek tydens plaasaanval

Strop trek al hoe stywer om Ramaphosa se nek, gee nou to dat wit boere in SA vermoor word na konfrontasie met FV Plus leier

Nog ‘n grusame plaasaanval – Terroriste val vroulike slagoffer aan met panga, Mpumalanga

Plaasaanval: Terroriste ontvoer 16-jarige meisie in Oos-Kaap

Lewenslange letsels na rooftog, slagoffers vertel -En nou moet jy opstaan, jou lewe herbou, want misdaad is deel van ons lewens – ‘n letsel wat bly skaaf

Plaasaanvalle word as huisroof beskou – Bejaarde man gruwelik tydens plaasaanval aangerand op plaas in Noordwes

Duisende motorfietsryers regoor Suid-Afrika ondersteun veldtog teen plaasmoorde