Solidariteit: Eskom is in ’n krisis na jare se plundering, wanbestuur en ras-obsessie; om te vra dat belastingbetalers R1,8 miljard in prestasiebonusse moet finansier is verkeerd

#DieAfrikaManier – SA staar beurtkrag in die gesig weens ineenstorting van infrastruktuur, maar Eskom wil in die geheim R1,8 miljard (R88,000 per werknemer) in prestasiebonusse uit betaal!