Provinsiale owerhede blaas miljoene op feeste, en nogal in naam van “die bevordering van kuns en kultuur”. Noord-Transvaal het R10 miljoen begroot vir ‘n pas afgelope fees in Pietersburg, Wes-Transvaal het R16,7 miljoen vir hulle fees begroot terwyl Oos-Transvaal R14,5 miljoen spandeer. Die Vrystaat loop egter loshande voor met R42,5 miljoen vir feeste vir die..
Continue reading…
Provinsiale owerhede spandeer miljoene op feeste
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!