Lesufi gaan 14 000 leerders gestrand laat – Het die LUR van Onderwys Panyaza Lesufi werklik die beste belange van ons kinders op hart? – Die jongste optrede van departement is teenstrydig met die Grondwet wat dit duidelik stel dat elke persoon die reg tot basiese onderrig het