Jacob Zuma moet ‘n hernude ronde hofgevegte onderneem, en hy bedel nou dat sy ondersteuners moet help om sy regskoste te betaal
Continue reading…
Zuma se Gesteelde Geld is Klaar – Hy Bedel nou by Ondersteuners om vir Regskoste te Betaal!
Enjoyed this post? Share it!
Ondersteuners van omstrede OB, begin veldtog om haar skuldlas van R900 000 te help betaal – Dalk Zuma kamp wat nou reddingsboeie uitgooi?
Busisiwe Mkhwebane, die omstrede Openbare Beskermer wat deur Jacob Zuma aangestel is, kry nou uit ’n sekere ondersteuners kamp hulp vir haar regskoste. Busisiwe Mkhwebane sit met ’n skuldlas van R900,000 vir hofkoste wat sy self moet betaal, en het glo aangebied om R100 per maand af te betaal daarop. Intussen het ondersteuners begin met..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Slim, slimmer, skelm – Geldelike donasies vir Jacob Zuma se regskoste beland in skelms se eie sakke
Swartmense wat uitgeslape skelms is, samel glo geld in om die regskoste van Jacob Zuma te help betaal, maar sorg dat hulle die donasies in hulle eie sakke steek. Die skelms is nie net in Natal bedrywig om oningeligte mense te kul met die slenter nie, want ook in Sentraal Transvaal is dieselfde skelmstreek waargeneem…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Gee terug wat jy gesteel het! -Hooggeregshof beslis dat Zuma “must pay back the money” vir sy regskostes
Die vol bank regters in die Hooggeregshof van Pretoria het beslis dat Jacob Zuma self moet betaal vir sy regskoste vir die sake wat na die hof geneem is oor die vorige Openbare Beskermer, Thuli Madonsela se beslissings. Zuma se aansoek om appèl, is verwerp en hy moet ook hierdie saak wat pas afgeloop het,..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
OB baklei teen haar R900 000 rekening
Die Openbare Beskermer, Busisiwe-Mkhwebane, is besig om haar regskoste rekening so lank moontlik uit te stel. Sy is beveel om R900 000 regskoste te betaal in haar mislukte hofgeveg met die Reserwebank. Die hooggeregshof het beveel dat sy 15% van die Reserwebank se regskoste persoonlik moet betaal. Sy het nou appèl aangeteken en gaan haar..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
De Lille eskapade kos DA al meer as R1 miljoen
Die DA sal meer as R1 miljoen moet uithaal om te betaal vir Patricia de Lille se regskoste nadat die Wes-Kaap se hooggeregshof in haar guns beslis het en ook ‘n kostebevel teen die DA gegee het. Die DA was nie beskikbaar vir kommentaar nie, maar het wel aangedui dat hule beoog om te appelleer…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Tik-Tok die uurglas loop leeg vir Zuma – Korrupsie saak gaan voort sê Shaun Abrahams!
Shaun Abrahams, nasionale direkteur van openbare vervolging, het ’n versoek van oudpres. Jacob Zuma se prokureurs om sy korrupsiesaak vir eers uit te stel, van die hand gewys.
Zuma se prokureurs het uitstel gevra sodat kwessies oor sy regskoste uitgeklaar kan word.
Abrahams het Maandag in ’n brief aan die prokureurs gesê: “Ek kan ongelukkig nie jul aansoek om die ‘verrigtinge in strafregtelike en verwante sake uit te stel’ goedkeur nie,” lui die brief.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Zuma regskostes kos belastingbetaler al meer as R24,24 miljoen
Die regskoste vir die hofsake van voormalige president Jacob Zuma vandat hy in 2009 president van Suid-Afrika geword het, beloop altesame R24,24 miljoen.
Die inligting is gegee in ʼn geskrewe antwoord van die minister van justisie en korrektiewe dienste, Michael Masutha, op ʼn parlementêre vraag van dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Dis darm lekker -belastingbetalers sal R15 miljoen betaal vir ‘n korrupte president se regskostes
Die ANC staatshoof Cyril Ramaphosa het op vrae geantwoord dat die presidensie sal voortgaan om regskoste van Zuma te betaal tensy ‘n hofbevel die ooreenkoms in 2006 ter syde stel.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Staatskaping: Zuma kry pak in hof
Jacob Zuma het Woensdagoggend in die hooggeregshof in Pretoria opdrag gekry om uit sy eie sak te betaal vir sy poging verlede jaar om ’n interdik te bekom om te keer dat adv. Thuli Madonsela, die vorige openbare beskermer (OB), haar staatskapingsverslag uitreik. Regter Dunstan Mlambo, regterpresident van Gauteng, het ’n volbank regters se geskiedkundige..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Zuma WIL jou belastinggeld mors op sy hofsake
Die ANC-staatshoof is vasbeslote om die belastingbetalers se geld te mors op sy hofsake. Tydens ‘n antwoordsessie in die parlement gesê hy sal nie die regsaksies teen hom oor korrupsieklagtes, uit eie sak betaal nie. Dit beteken dus dat die staat daarvoor moet betaal. Hy sê dat as sodanige bewerings verband hou met mense se..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
- Trop 20 Onwettige Besetters Slaan Boer (60) vir 2 Ure en Dreig met “Necklacing” – Maar Polisie Ondersoek Boer!
- Rassistiese NVG! Geen Klagtes Teen Swart Taxibestuurder wat Wit Pa en Seun Doodskiet, Maar Blankes Word vir Veel Minder Aangekla Sonder Borgtog!
- Worcester Man (48) en Seun (5) Gelukkig om te Leef na op Hulle Geskiet was by Worcester Kruispad na Middernag
- VF+ Verkiesingsmanifes Roep vir Afskaffing van BSEB – PaNazi Lesufi Antwoord dat BEE sal bly “totdat wit voorvaders se sondes uitgewis is”
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
- PRIVATE ROOMS PER HOUR and / or NIGHTDAY HOURS from 6 o”clock in the morning until 9 am (11 am) at night. R170 STANDARD ROOM , sharing facilities. R170 Cape Town 7500
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
We use cookies to optimize our website and our service.